09 September 2010

Groot Blokraai #1830 (onopgelos)

 (Steek daarmee vas speld
Trepaan skedelboor
Knapie kereltjie
Aanwysteken pyl
Voordra opse
Stewig en sterk fors
Bevrore skaatsplek ysbaan
Plusminus so
Gemaklike armstoel **utereuil
Kaliptra ***kie
Baarmoederring p*ss*****
Onverskillig roekeloos
Oprig bou
Vermoedelik glo
Sy begelei die gemeente orreliste
Keur elite
Stad in Uttar Pradesj agr*
Hy skommel kaarte deler
Per motor gaan ry
Getroude man ega
Lank gelede toeka
Vloeiende water strome
Laagste rang van edeles ridders
Sterk gekonsentreerde skynsel laserlig
Gr. god v. oorlog ares
Woordelik verbaal
Harde vulkaniese klip basalt
Noordelike deel v.d. graafskap Cambridgeshire ely
In groot mate aansienlik
Geluksoeker avonturier
Volkekundige etniese
Hulde ere
Eiland v. Denemarke aero
Moerasplant met pluime riet
Goddelose bose
Dwarshout aan 'n mas r*
Bewe van angs ys
Nikswerd persoon abjater
Meer rond boller
Waarnemer observator
Gerugmakend ****u
Kiepersol noiensboom
Drank uit kokosneut soeri
Simbool vir jodium i
Verwyder wees **
Op 'n dag eens
Indiese bedelmonnik fakir
Kappie se vasmaaklint keelband
Verswerings absesse
Uitgeboude vensters erkers
Bevelskrif v. Russ. keiser oekase
Talm of sloer tee*
Arabiese prins emir
Saam met mee
Lerende didaktiese
Magteloosheid inersie
Kilogram-meter kgm
Rus le
Vrolikheid pret
Ter... (van die een deel) eenr*
Voorgee (resies) hendikep
Skuinste helling
Roede (afk.) rd
Adam se vrou eva
Met die naam sogenoemde
Skugter sku
Swemvoël eend
Hersiening revisie
Boom of draai es
Geen punte eiers
Op dieselfde plek ibidem
Verdamp evaporeer
Misdaadondersoeker speurder
Onderdompeling immersie
Hoofstad van Senegal dakar
Huttedorp in krale stat
Oorbly resteer
Bevel... (hof) nisi
Getuigskrif attes
Saniker (Jiddisj) nudnik
Kortsig (afk.) ks
Juweliergewig troois
Bergnimf (mit.) oreade
Babadoek luier
Voorskrif pr*se*
Tydvak eeu
Plaat heel voor in boek titelprent
Spiermassa vlees / vleis
Beweging vertraag rem
Waar dit ophou end
16:00 vieruur
Opera v. Verdi aida
Domonosel sot
Golf see
Valleie dale
Noukeurig nagaan orienteer
Stad v.d. Galdeërs (Gen. 11) ur
Proes nies
Lan in Klein-Asië (oud) *id*e
Hooggespanne liriese gedigte odes
Duitse badplaas ems
Hommelby *a*
Hoër op bo
Chinese myl li
Hul is van 'n Britse eiland iere
Edele (afk.) ed
n Soenda-eiland bali
Bêreplek kas
Israel (afk.) isr
Patente medisyne met opium **re*o*ie

6 comments:

  1. Baarmoederring=Pessarium
    Patente medisyne=Paregorie
    Hommelby=Dar

    ReplyDelete
  2. Blokkiesraaiseloplosserprogram te kry by www.timeless.co.za/eblok

    ReplyDelete
  3. Kaliptra = Huikie
    Stad in Uttar = Agra
    Baarmoederring = Pessarie
    Dwarshout = Ra
    Verwyder wees = Af
    Sloer = Teem Of Toef
    Voorskrif = Presep
    Land in Asie = Lidie (sinomiem is Landstreek)
    Hommelby = dar
    Medisyne = Paregorie

    ReplyDelete